hi daar,
Nadat ek die geregistreerde leers afgelaai het vanaf die epos. Het ek die volgende ERROR message gekry nadat ek weer ingelog het as die default. "2008/06/02 IS NOT A VALID DATE AND TIME" , as ek enter maak hy darem die program oop.
Wat is fout, hoe stel ek dit reg.